Opties
- Als nieuw markeren
- Bladwijzer
- Abonneren
- Dempen
- Abonneren op RSS-feed
- Markeren
- Afdrukken
- Ongepaste inhoud melden
op 11-02-2007 22:20
36 kinders in hospitaal
(08/02/2006) 36 kinders van Laerskool Aliporein Merebank, Durban, is in die Wentworth hospitaal opgeneem weens naarheid en ’n puisieagtige uitslag. Die skool is langs ’n fabriek wat chemikalieë vervaardig. Die fabriek het onlangs hul dreineringstelsel verander en het op die skool se gronde gewerk tydens die verandering
Ga jij maar verder Emilie