- Als nieuw markeren
- Bladwijzer
- Abonneren
- Dempen
- Abonneren op RSS-feed
- Markeren
- Afdrukken
- Ongepaste inhoud melden
op 11-06-2005 11:39
met alle
van change
- Als nieuw markeren
- Bladwijzer
- Abonneren
- Dempen
- Abonneren op RSS-feed
- Markeren
- Afdrukken
- Ongepaste inhoud melden
op 11-06-2005 12:22
- Als nieuw markeren
- Bladwijzer
- Abonneren
- Dempen
- Abonneren op RSS-feed
- Markeren
- Afdrukken
- Ongepaste inhoud melden
op 11-06-2005 22:01
changethenames
met alle
van change
- Als nieuw markeren
- Bladwijzer
- Abonneren
- Dempen
- Abonneren op RSS-feed
- Markeren
- Afdrukken
- Ongepaste inhoud melden
op 11-06-2005 23:43
- Als nieuw markeren
- Bladwijzer
- Abonneren
- Dempen
- Abonneren op RSS-feed
- Markeren
- Afdrukken
- Ongepaste inhoud melden
op 11-06-2005 23:55
'n Boeiende pendant vir die hoofsaaklike Boerekarakters is die Dalmains van die landgoed Banthorp in Engeland. Die verteller fokus veral op die ouer Henry en sy kleinseun Michael wat ook later in die driejarige oorlog kom veg, uiteindelik met een van die Viljoens, Gerrie, trou en Suid-Afrika sy nuwe vaderland maak. Net so goed soos die verteller die Afrikaanse karakters uitbeeld, so skerpsinnig word die Engelse uitgebeeld. Die verteller het 'n panoramiese blik op die karakters. Afwisselend verskuif die fokus van een karakter na die ander. Hierdie wisselende perspektief sorg nie alleen vir afwisseling nie, maar hou ook die spanningslyn in die verskillende verhaallyne vol. Van Rooyen se visie op haar figure is nie romantiserend of soetlik nie. En haar karakters is ook nie super helde en heldinne nie. Daar is denkers, daadmense, pasifiste, luiaards, lafaards, moedeloses, treurendes, verbitterdes, ensovoorts. Omdat die verteller se voorstelling van die karakters oorwegend genuanseerd en empaties is, wen die verhaal aan geloofwaardigheid. Die groot prestasie van die roman lê in die boeiend uiteenlopende karakters, die oortuigende stories, maar veral die grootse blik wat gegee word op seker die ingrypendste gebeurtenis in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Baie dinge bly 'n mens by ná die lees van die roman. Drë‰ humor: "'En hoe gaan dit nou met jou man? Ek het gehoor hy is dood aan die koors'". "'Nee, goed, Oom,' antwoord Gertruida met teenwoordigheid van gees, 'ek het hom van middag by die kerkhof besoek'" (p. 205); gruwelikheid: "Die walle lyke voor Magersfontein is noodgedwonge in 'n massagraf begrawe. Te vlak, is gevind toe liggame begin opswel en bo die grond uitsteek. 'n Groep troepe is gestuur, wat volgens bewering eers dronk gemaak is om die reuk te kan verduur. Te dronk, is gevind toe hulle die lyke in 'n makabere dodedans dieper in die grond probeer trap het"; wysheid: "'Ek dink,' sê Frans Viljoen, een van die hooffigure en bittereinder, aan 'n joernalis, 'jy moet net sê: Daar was oorlog. Daar was vrede. Want ek sê jou, in Afrika moet ons maar almal goeie vergeters wees'". Vuur op die horison is 'n boek wat ek nie kon neersit nie. Engela van Rooyen het die gawe om 'n leser vokome meer te voer. Sy verdien 'n groot getal lesers en ek is seker sy gaan dit kry ook. yourquestion
- Als nieuw markeren
- Bladwijzer
- Abonneren
- Dempen
- Abonneren op RSS-feed
- Markeren
- Afdrukken
- Ongepaste inhoud melden
op 12-06-2005 00:13
oranje~
oranje~ PDA
- Als nieuw markeren
- Bladwijzer
- Abonneren
- Dempen
- Abonneren op RSS-feed
- Markeren
- Afdrukken
- Ongepaste inhoud melden
op 12-06-2005 00:26
- Als nieuw markeren
- Bladwijzer
- Abonneren
- Dempen
- Abonneren op RSS-feed
- Markeren
- Afdrukken
- Ongepaste inhoud melden
op 12-06-2005 00:27
- Als nieuw markeren
- Bladwijzer
- Abonneren
- Dempen
- Abonneren op RSS-feed
- Markeren
- Afdrukken
- Ongepaste inhoud melden
op 12-06-2005 00:28
- Als nieuw markeren
- Bladwijzer
- Abonneren
- Dempen
- Abonneren op RSS-feed
- Markeren
- Afdrukken
- Ongepaste inhoud melden
op 12-06-2005 00:28
